We're in beta. Stay tuned for updates.x
Loading...
PODCAST

Kosreis

Kosreis is ‘n gesondheidspotgooi...reis wat aangebied word deur Francette Bekker - ‘n geregistreerde dieetkundige in Pretoria met sowat 18 jaar ondervinding in praktyk. In hierdie potgooi gesels sy oor kos, ons land, die mense, die kultuur, interessante feite en lekker stories oor kos asook oor gesondheid, lewensduur en gesondheidsduur. Wat is die verskil tussen lewensduur en gesondheidsduur? Lewensduur verwys na hoe lank jy leef, terwyl gesondheidsduur verwys na hoe lank jy gesond leef. Luister

All Episodes

16:21
Pers strate, groen gewete
Kosreis ·
2025/10/23
af
11:32
Bloedlemoene - hoe rooier, hoe mooier & gesonder
Kosreis ·
2025/09/26
af
5:14
Kosreis 2.0 is hier!
Kosreis ·
2025/09/25
af
8:19
Mikrogroente - is dit meer as net mooi groen konfetti?
Kosreis ·
2022/12/14
af
11:22
Kefirmelk en kefirwater, wat op aarde is dit?
Kosreis ·
2022/10/31
af
15:17
Wat is in Pandora se eierboksie?
Kosreis ·
2022/09/19
af
10:40
Rooibostee of soos Ouma sou sê "Bossiestee"
Kosreis ·
2022/08/13
af
6:12
Loodsepisode
Kosreis ·
2022/07/24
af
8 results

Similar Podcasts